Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 9:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 En Jehovah sal ’n veilige hoogte vir die verbryselde word,+

      ’n Veilige hoogte in tye van benoudheid.+

  • Psalm 18:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Jehovah is my groot rots en my vesting en die Een wat aan my ontkoming verskaf.+

      My God is my rots. Tot hom sal ek my toevlug neem,+

      My skild en my horing van redding, my veilige hoogte.+

  • Psalm 61:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Want u was vir my ’n toevlug,+

      ’n Sterk toring teen die vyand.+

  • Spreuke 18:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die naam van Jehovah is ’n sterk toring.+ Die regverdige hardloop daarin en word beskerm.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel