2 Samuel 22:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 My God is my rots.+ Tot hom sal ek my toevlug neem,My skild+ en my horing+ van redding, my veilige hoogte+En my toevlug,+ my Redder;+ van geweld red u my.+ Psalm 18:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Wat die ware God betref, volmaak is sy weg;+Die woord van Jehovah is gelouter.+’n Skild is hy vir almal wat hulle toevlug tot hom neem.+ Psalm 35:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Gryp die klein skild en die groot skild,+En staan tog op om my te help,+ Psalm 91:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Met sy vlerke sal hy toegang tot jou versper,+En onder sy vleuels sal jy toevlug soek.+Sy waaragtigheid+ sal ’n groot skild+ en verskansing wees.
3 My God is my rots.+ Tot hom sal ek my toevlug neem,My skild+ en my horing+ van redding, my veilige hoogte+En my toevlug,+ my Redder;+ van geweld red u my.+
30 Wat die ware God betref, volmaak is sy weg;+Die woord van Jehovah is gelouter.+’n Skild is hy vir almal wat hulle toevlug tot hom neem.+
2 Gryp die klein skild en die groot skild,+En staan tog op om my te help,+ Psalm 91:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Met sy vlerke sal hy toegang tot jou versper,+En onder sy vleuels sal jy toevlug soek.+Sy waaragtigheid+ sal ’n groot skild+ en verskansing wees.
4 Met sy vlerke sal hy toegang tot jou versper,+En onder sy vleuels sal jy toevlug soek.+Sy waaragtigheid+ sal ’n groot skild+ en verskansing wees.