1 Samuel 17:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 Toe het Dawid sy hand in sy sak gesteek en ’n klip daaruit geneem en dit geslinger, sodat hy die Filistyn in sy voorkop getref het+ en die klip in sy voorkop ingedring het, en hy het op sy gesig op die aarde geval.+ Psalm 18:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 En u sal my met lewenskragtigheid omgord vir oorlogvoering;U sal dié wat teen my opstaan, onder my laat inmekaarsak.+ Psalm 44:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Deur u sal ons ons teenstanders omstoot;+In u naam sal ons dié vertrap wat teen ons opstaan.+ Psalm 144:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 My liefderyke goedhartigheid en my vesting,+My veilige hoogte en die Een wat aan my ontkoming verskaf,+My skild+ en die Een tot wie ek my toevlug geneem het,+Die Een wat volke onder my onderwerp.+
49 Toe het Dawid sy hand in sy sak gesteek en ’n klip daaruit geneem en dit geslinger, sodat hy die Filistyn in sy voorkop getref het+ en die klip in sy voorkop ingedring het, en hy het op sy gesig op die aarde geval.+
39 En u sal my met lewenskragtigheid omgord vir oorlogvoering;U sal dié wat teen my opstaan, onder my laat inmekaarsak.+
2 My liefderyke goedhartigheid en my vesting,+My veilige hoogte en die Een wat aan my ontkoming verskaf,+My skild+ en die Een tot wie ek my toevlug geneem het,+Die Een wat volke onder my onderwerp.+