Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 Wees bly, o nasies, saam met sy volk,+

      Want hy sal die bloed van sy knegte wreek,+

      En hy sal wraak op sy teenstanders uitoefen+

      En sal inderdaad versoening doen vir die land van sy volk.”

  • Psalm 18:49
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 49 Daarom sal ek u prys onder die nasies, o Jehovah,+

      En u naam sal ek met melodieë besing.+

  • Psalm 117:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 117 Loof Jehovah, alle nasies;+

      Prys hom, alle stamgroepe.+

  • Romeine 15:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 en sodat die nasies+ God weens sy barmhartigheid sou verheerlik.+ Net soos daar geskrywe staan: “Daarom sal ek u openlik onder die nasies erken, en u naam sal ek met melodieë besing.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel