2 Samuel 22:50 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 50 Daarom sal ek u dank, o Jehovah, onder die nasies;+En u naam sal ek met melodieë besing:+ Psalm 18:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 Daarom sal ek u prys onder die nasies, o Jehovah,+En u naam sal ek met melodieë besing.+