1 Kronieke 16:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Sing+ tot hom, besing hom met melodieë,+Oordink al sy wonderlike dade.+ Psalm 145:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Die hele dag sal ek u loof,+En ek sal u naam loof tot onbepaalde tyd, ja, vir ewig.+ Psalm 146:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Ek sal Jehovah gedurende my lewe loof.+Ek sal my God met melodieë besing solank ek daar is.+