Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 16:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Toe het Agitoʹfel vir Absalom gesê: “Hou gemeenskap met die byvrouens van u vader,+ wat hy agtergelaat het om die huis op te pas.+ En die hele Israel sal beslis hoor dat u u ’n stank+ gemaak het vir u vader,+ en die hande+ van almal wat by u is, sal beslis sterk word.”

  • 2 Samuel 16:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Toe het hulle vir Absalom ’n tent op die dak+ opgeslaan, en Absalom het voor die oë van die hele Israel+ met die byvrouens van sy vader gemeenskap begin hou.+

  • 1 Konings 2:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Hierop het koning Salomo geantwoord en vir sy moeder gesê: “En waarom vra u Abiʹsag, die Sunammiet, vir Adoʹnia? Vra ook die koningskap vir hom+ (want hy is my broer wat ouer is as ek),+ ja, vir hom en vir die priester Abjaʹtar+ en vir Joab,+ die seun van Seruʹja.”+

  • Spreuke 9:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Hy wat die spotter bestraf, bring oneer oor homself,+ en hy wat ’n goddelose ’n teregwysing gee—’n gebrek in homself.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel