Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 25:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Maar kyk! ’n man+ van die kinders van Israel het gekom, en hy het ’n Midianitiese vrou+ naby sy broers gebring voor Moses se oë en voor die oë van die hele vergadering van die kinders van Israel, terwyl hulle by die ingang van die tent van samekoms gehuil het.

  • 2 Samuel 12:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Hoewel jy in die geheim gehandel het,+ sal ék hierdie ding voor die hele Israel+ en voor die son doen.’”+

  • Jesaja 3:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Die uitdrukking van hulle gesig getuig teen hulle,+ en van hulle sonde soos dié van Sodom vertel hulle.+ Hulle het dit nie weggesteek nie. Wee hulle siel! Want hulle het rampspoed oor hulleself gebring.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel