Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 27:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Geen woede het ek nie.+ Wie sal vir my doringbosse+ en onkruid in die geveg gee? Ek sal daarop trap. Ek sal dit saam aan die brand steek.+

  • Matteus 13:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 Net soos die onkruid dan bymekaargemaak en met vuur verbrand word, so sal dit in die voleinding van die stelsel van dinge wees.+

  • Johannes 15:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 As iemand nie in eenheid met my bly nie, word hy as ’n loot uitgegooi en verdroog; en die mense maak daardie lote bymekaar en werp hulle in die vuur, en hulle word verbrand.+

  • Hebreërs 6:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Maar as dit dorings en dissels voortbring, word dit verwerp en is dit na aan vervloeking;+ en die einde daarvan is verbranding.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel