Psalm 85:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 U het al u grimmigheid beheers;+U het u van u gloeiende toorn afgewend.+ Psalm 103:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Hy sal nie vir altyd verwyt nie,+Ook sal hy nie tot onbepaalde tyd gebelg bly nie.+ Jesaja 12:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En in dié dag+ sal jy beslis sê: “Ek sal u dank, o Jehovah, want hoewel u vertoornd op my geword het, het u toorn geleidelik gewyk,+ en u het my vertroos.+
12 En in dié dag+ sal jy beslis sê: “Ek sal u dank, o Jehovah, want hoewel u vertoornd op my geword het, het u toorn geleidelik gewyk,+ en u het my vertroos.+