2 Samuel 23:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Maar deugniete+ word verjaag,+ soos doringbosse,+ hulle almal;Want met die hand moet hulle nie gevat word nie. Jesaja 10:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En Israel se Lig+ sal ’n vuur word,+ en sy Heilige ’n vlam;+ en dit sal opvlam en op een dag sy onkruid+ en sy doringbosse verteer. Hebreërs 6:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Maar as dit dorings en dissels voortbring, word dit verwerp en is dit na aan vervloeking;+ en die einde daarvan is verbranding.+
6 Maar deugniete+ word verjaag,+ soos doringbosse,+ hulle almal;Want met die hand moet hulle nie gevat word nie.
17 En Israel se Lig+ sal ’n vuur word,+ en sy Heilige ’n vlam;+ en dit sal opvlam en op een dag sy onkruid+ en sy doringbosse verteer.
8 Maar as dit dorings en dissels voortbring, word dit verwerp en is dit na aan vervloeking;+ en die einde daarvan is verbranding.+