1 Samuel 22:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Toe het hy vir hulle ’n woonplek voor die koning van Moab gegee, en hulle het by hom gebly al die dae dat Dawid in die ontoeganklike plek was.+ 1 Kronieke 12:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En party van die seuns van Benjamin en Juda het tot by die moeilik toeganklike plek gekom,+ by Dawid.
4 Toe het hy vir hulle ’n woonplek voor die koning van Moab gegee, en hulle het by hom gebly al die dae dat Dawid in die ontoeganklike plek was.+
16 En party van die seuns van Benjamin en Juda het tot by die moeilik toeganklike plek gekom,+ by Dawid.