28 Hierop het Samuel vir hom gesê: “Jehovah het vandag die koninklike heerskappy oor Israel van jou afgeskeur,+ en hy sal dit beslis aan jou medemens gee wat beter is as jy.+
17 En Jehovah sal vir homself doen net soos hy deur middel van my gespreek het, en Jehovah sal die koninkryk uit jou hand skeur+ en dit aan jou medemens, aan Dawid, gee.+
23 En dit was die getalle van die hoofde van dié wat vir die leër toegerus was wat na Dawid in Hebron+ gekom het om die koningskap+ van Saul op hom oor te dra volgens Jehovah se bevel.+