Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 13:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Hierop het Samuel vir Saul gesê: “Jy het dwaas opgetree.+ Jy het nie die gebod+ van Jehovah jou God onderhou wat hy jou beveel het nie,+ want as jy het, sou Jehovah jou koninkryk tot onbepaalde tyd oor Israel bevestig het.

  • Psalm 107:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Dié wat dwaas was, weens die weg van hulle oortreding+

      En weens hulle ongeregtighede, het uiteindelik vir hulleself ellende veroorsaak.+

  • Prediker 10:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Dooie vlieë laat die olie van die salfmaker+ stink en borrel. Dit is wat ’n bietjie dwaasheid aan iemand doen wat kosbaar is weens wysheid en heerlikheid.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel