Josua 7:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hierop het Josua sy mantels geskeur en voor die ark van Jehovah op sy gesig+ op die aarde geval, tot die aand toe, hy en die ouer manne van Israel, en hulle het stof op hulle koppe bly gooi.+ 2 Samuel 1:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Hierop het Dawid sy klere gegryp en dit geskeur,+ en so het ook al die manne gedoen wat by hom was.
6 Hierop het Josua sy mantels geskeur en voor die ark van Jehovah op sy gesig+ op die aarde geval, tot die aand toe, hy en die ouer manne van Israel, en hulle het stof op hulle koppe bly gooi.+
11 Hierop het Dawid sy klere gegryp en dit geskeur,+ en so het ook al die manne gedoen wat by hom was.