Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 3:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Toe het Dawid vir Joab en die hele volk wat by hom was, gesê: “Skeur julle klere+ en bind saklinne om+ en weeklaag voor Abner uit.” Selfs koning Dawid het agter die baar geloop.

  • 2 Samuel 13:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Hierop het die koning opgestaan en sy klere geskeur+ en op die grond gaan lê,+ en al sy knegte het met geskeurde klere+ daar gestaan.

  • 2 Kronieke 34:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 omdat jou hart+ week was sodat jy jou weens God verneder+ het toe jy sy woorde oor hierdie plek en sy inwoners hoor, en jy jou voor my verneder het+ en jou klere geskeur+ en voor my gehuil het, het ek, ja ek, gehoor,+ is die woord van Jehovah.

  • Handelinge 14:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Toe die apostels Barʹnabas en Paulus egter hiervan hoor, het hulle hulle boklere geskeur en tussen die skare ingespring terwyl hulle uitgeroep

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel