1 Samuel 29:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En die Filistyne+ het al hulle kampe by Afek bymekaargebring, terwyl die Israeliete kamp opgeslaan het by die fontein wat in Jisʹreël+ was. 1 Samuel 29:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Toe het Dawid vroeg opgestaan, hy en sy manne, om in die oggend te gaan+ en na die land van die Filistyne terug te keer; en die Filistyne het na Jisʹreël+ opgetrek.
29 En die Filistyne+ het al hulle kampe by Afek bymekaargebring, terwyl die Israeliete kamp opgeslaan het by die fontein wat in Jisʹreël+ was.
11 Toe het Dawid vroeg opgestaan, hy en sy manne, om in die oggend te gaan+ en na die land van die Filistyne terug te keer; en die Filistyne het na Jisʹreël+ opgetrek.