8 Wat Abner,+ die seun van Ner, betref, die hoof van die leër wat aan Saul behoort het, hy het Is-Boset,+ Saul se seun, geneem en hom na Mahanaʹim+ oorgebring
7 Saul het dan nou ’n byvrou gehad met die naam Rispa,+ die dogter van Ajja.+ Later het Is-Boset+ vir Abner gesê: “Waarom het jy met die byvrou+ van my vader gemeenskap gehad?”