5 En die seuns van Rimmon, die Beërotiet, Regab en Baäna, het gegaan en op die warmste van die dag by die huis van Is-Boset+ gekom, terwyl hy sy middagslapie geniet het.
32 mag u dan hoor vanuit die hemel, en u moet optree en oor u knegte regspreek deur die goddelose goddeloos te verklaar deur sy weg op sy eie hoof te laat neerkom,+ en deur die regverdige regverdig te verklaar+ deur hom te gee volgens sy eie regverdigheid.+