Genesis 9:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Elkeen wat ’n mens se bloed vergiet, deur die mens sal sy bloed vergiet word,+ want na God se beeld het hy die mens gemaak. Eksodus 21:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “Hy wat ’n mens slaan sodat hy sterf, moet vir seker doodgemaak word.+ Numeri 35:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “‘En as hy hom met ’n ystervoorwerp geslaan het sodat hy sterf, is hy ’n moordenaar.+ Die moordenaar moet vir seker doodgemaak word.+ Numeri 35:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 “‘Elkeen wat ’n siel doodslaan, moet uit die mond van getuies+ as ’n moordenaar+ omgebring word, en een getuie mag nie teen ’n siel getuig om hom te laat sterf nie.
6 Elkeen wat ’n mens se bloed vergiet, deur die mens sal sy bloed vergiet word,+ want na God se beeld het hy die mens gemaak.
16 “‘En as hy hom met ’n ystervoorwerp geslaan het sodat hy sterf, is hy ’n moordenaar.+ Die moordenaar moet vir seker doodgemaak word.+
30 “‘Elkeen wat ’n siel doodslaan, moet uit die mond van getuies+ as ’n moordenaar+ omgebring word, en een getuie mag nie teen ’n siel getuig om hom te laat sterf nie.