6 Uit die mond van twee getuies of van drie getuies+ moet die een wat moet sterf, doodgemaak word. Hy sal nie uit die mond van een getuie doodgemaak word nie.+
15 “’n Enkele getuie mag nie teen ’n man opstaan ten opsigte van enige oortreding of enige sonde,+ in die geval van enige sonde wat hy pleeg nie. Uit die mond van twee getuies of uit die mond van drie getuies moet die saak vasstaan.+