Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 23:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Want my engel sal voor jou uit gaan en jou inderdaad bring na die Amoriete en die Hetiete en die Perissiete en die Kanaäniete, die Hewiete en die Jebusiete, en ek sal hulle beslis uitwis.+

  • Josua 15:63
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 63 Wat die Jebusiete+ betref wat in Jerusalem+ gewoon het, die kinders van Juda kon hulle nie verdryf nie;+ en die Jebusiete woon nog tot vandag toe saam met die kinders van Juda in Jerusalem.

  • Rigters 1:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Verder het die kinders van Juda teen Jerusalem oorlog gevoer+ en dit ingeneem, en hulle het dit met die skerpte van die swaard geslaan, en die stad het hulle aan die vuur oorgegee.

  • Rigters 1:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En die kinders van Benjamin het nie die Jebusiete verdryf wat in Jerusalem gewoon het nie;+ maar die Jebusiete woon nog tot vandag toe saam met die kinders van Benjamin in Jerusalem.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel