12 En Hiram het verder gesê: “Mag Jehovah, die God van Israel, wat die hemel en die aarde gemaak het,+ geloof word+ omdat hy aan koning Dawid ’n wyse seun gegee het, ervare in oordeelkundigheid en begrip,+ wat ’n huis vir Jehovah en ’n huis vir sy koningskap sal bou.+