Deuteronomium 32:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 As ek nie bang was vir die uittarting van die vyand nie,+Dat hulle teenstanders dit sou misverstaan,+Dat hulle sou sê: “Ons hand was sterker,+En dit was nie Jehovah wat dit alles bewerk het nie.”+ 1 Samuel 31:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En hulle het sy kop afgekap+ en sy wapenrusting uitgetrek en het oral in die land van die Filistyne gestuur om die huise van hulle afgode+ en die volk in te lig.+
27 As ek nie bang was vir die uittarting van die vyand nie,+Dat hulle teenstanders dit sou misverstaan,+Dat hulle sou sê: “Ons hand was sterker,+En dit was nie Jehovah wat dit alles bewerk het nie.”+
9 En hulle het sy kop afgekap+ en sy wapenrusting uitgetrek en het oral in die land van die Filistyne gestuur om die huise van hulle afgode+ en die volk in te lig.+