2 Samuel 22:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Hy het my van my sterk vyand verlos,+Van my haters; omdat hulle sterker was as ek.+ 1 Kronieke 18:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En daarna het Dawid die Filistyne verslaan+ en hulle onderwerp en Gat+ en sy afhanklike dorpe uit die hand van die Filistyne geneem.
18 En daarna het Dawid die Filistyne verslaan+ en hulle onderwerp en Gat+ en sy afhanklike dorpe uit die hand van die Filistyne geneem.