Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 5:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Gevolglik het hulle gestuur en al die spilvorste van die Filistyne by hulle versamel en gesê: “Wat sal ons met die ark van die God van Israel doen?” Uiteindelik het hulle gesê: “Laat die ark van die God van Israel na Gat+ oorgaan.” Daarop het hulle die ark van die God van Israel daarheen oorgebring.

  • 1 Samuel 27:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Na verloop van tyd het Saul berig ontvang dat Dawid na Gat gevlug het, en daarom het hy hom nie weer gaan soek nie.+

  • 2 Samuel 1:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 MOET dit nie in Gat vertel nie;+

      Moet dit nie in die strate van Asʹkelon bekend maak nie,+

      Sodat die dogters van die Filistyne hulle nie verbly nie,

      Sodat die dogters van die onbesnede manne hulle nie verheug nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel