Genesis 19:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 Wat die jongste betref, ook sy het geboorte gegee aan ’n seun en hom toe Ben-Ammi genoem. Hy is tot vandag toe die vader van die kinders van Ammon.+ Rigters 11:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 en vir hom gesê: “Só het Jefta gesê: ‘Israel het nie die land Moab+ en die land van die kinders van Ammon geneem nie.+
38 Wat die jongste betref, ook sy het geboorte gegee aan ’n seun en hom toe Ben-Ammi genoem. Hy is tot vandag toe die vader van die kinders van Ammon.+
15 en vir hom gesê: “Só het Jefta gesê: ‘Israel het nie die land Moab+ en die land van die kinders van Ammon geneem nie.+