2 Samuel 23:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 Uriʹa,+ die Hetiet—altesaam sewe-en-dertig. 1 Konings 15:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 omdat Dawid gedoen het wat reg was in die oë van Jehovah en hy al die dae van sy lewe nie afgewyk het van enigiets wat Hy hom beveel het nie,+ behalwe in die saak van Uriʹa, die Hetiet.+ 1 Kronieke 11:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 Uriʹa,+ die Hetiet;+ Sabad, die seun van Aglai;
5 omdat Dawid gedoen het wat reg was in die oë van Jehovah en hy al die dae van sy lewe nie afgewyk het van enigiets wat Hy hom beveel het nie,+ behalwe in die saak van Uriʹa, die Hetiet.+