Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 26:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Toe het Dawid geantwoord en vir Ahimeʹleg, die Hetiet,+ en Abiʹsai,+ die seun van Seruʹja,+ die broer van Joab, gesê: “Wie sal saam met my na Saul in die kamp afgaan?” Hierop het Abiʹsai gesê: “Ek sal saam met u afgaan.”+

  • Esra 9:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En onmiddellik nadat hierdie dinge klaar was, het die vorste+ na my toe gekom en gesê: “Die volk Israel en die priesters en die Leviete het hulle nie van die volke van die lande afgesonder+ wat hulle verfoeilike dinge+ betref nie, naamlik van die Kanaäniete,+ die Hetiete,+ die Perissiete,+ die Jebusiete,+ die Ammoniete,+ die Moabiete,+ die Egiptenaars+ en die Amoriete.+

  • Nehemia 9:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En u het sy hart getrou bevind voor u;+ daarom is die verbond+ met hom gesluit om aan hom die land van die Kanaäniete, die Hetiete, die Amoriete en die Perissiete en die Jebusiete en die Girgasiete te gee, om dit aan sy saad te gee;+ en u het u woorde uitgevoer, omdat u regverdig is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel