Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 11:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Toe het Dawid oor die vrou navraag laat doen,+ en iemand het gesê: “Is dit nie Batʹseba,+ die dogter van Eliʹam,+ die vrou van Uriʹa,+ die Hetiet,+ nie?”

  • 2 Samuel 11:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Toe die manne van die stad uittrek en teen Joab veg, het party van die manskappe, die knegte van Dawid, geval, en Uriʹa, die Hetiet, het ook gesterf.+

  • 2 Samuel 12:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Waarom het jy die woord van Jehovah verag deur te doen wat sleg is+ in sy oë? Uriʹa, die Hetiet, het jy met die swaard doodgemaak,+ en sy vrou het jy vir jou as vrou geneem,+ en hom het jy deur die swaard van die kinders van Ammon doodgemaak.

  • 2 Samuel 23:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 Uriʹa,+ die Hetiet—altesaam sewe-en-dertig.

  • 1 Konings 15:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 omdat Dawid gedoen het wat reg was in die oë van Jehovah en hy al die dae van sy lewe nie afgewyk het van enigiets wat Hy hom beveel het nie,+ behalwe in die saak van Uriʹa, die Hetiet.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel