5 omdat Dawid gedoen het wat reg was in die oë van Jehovah en hy al die dae van sy lewe nie afgewyk het van enigiets wat Hy hom beveel het nie,+ behalwe in die saak van Uriʹa, die Hetiet.+
19 groot in raad+ en oorvloedig in dade,+ u wie se oë oop is oor al die weë van die mensekinders,+ om aan elkeen te gee volgens sy weë en volgens die vrug van sy handelinge;+
13 En daar is nie ’n skepping wat nie vir sy oë sigbaar is nie,+ maar alles lê naak en oop en bloot voor die oë van hom aan wie ons rekenskap moet gee.+