2 Samuel 11:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Toe die routyd+ verby was, het Dawid onmiddellik gestuur en haar in sy huis opgeneem, en sy het sy vrou geword.+ Na verloop van tyd het sy vir hom ’n seun gebaar, maar wat Dawid gedoen het, was sleg+ in die oë+ van Jehovah.
27 Toe die routyd+ verby was, het Dawid onmiddellik gestuur en haar in sy huis opgeneem, en sy het sy vrou geword.+ Na verloop van tyd het sy vir hom ’n seun gebaar, maar wat Dawid gedoen het, was sleg+ in die oë+ van Jehovah.