16 Wat jy gedoen het, is nie goed nie. So waar as Jehovah lewe,+ julle verdien om te sterf,+ omdat julle nie oor julle heer, oor die gesalfde van Jehovah,+ gewaak het nie.+ En kyk dan nou waar die koning se spies en die waterkruik+ is wat by sy kop was.”