5 Hierop het Dawid se toorn hewig teen die man ontvlam,+ sodat hy vir Natan gesê het: “So waar as Jehovah lewe,+ die man wat dit doen, verdien om te sterf!+
28 Want die hele huisgesin van my vader sou niks anders geword het as tot die dood gedoem voor my heer die koning nie, en tog het u u dienaar geplaas onder dié wat aan u tafel eet.+ Wat het ek dan nog as ’n regmatige aanspraak om selfs verder tot die koning te roep?”+