2 Samuel 16:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Toe het hulle vir Absalom ’n tent op die dak+ opgeslaan, en Absalom het voor die oë van die hele Israel+ met die byvrouens van sy vader gemeenskap begin hou.+
22 Toe het hulle vir Absalom ’n tent op die dak+ opgeslaan, en Absalom het voor die oë van die hele Israel+ met die byvrouens van sy vader gemeenskap begin hou.+