Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 3:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want net Og, die koning van Basan, het oorgebly van wat oor was van die Refaïete.+ Kyk! Sy baar was ’n ysterbaar. Is dit nie in Rabba+ van die kinders van Ammon nie? Nege el is sy lengte en vier el sy breedte, volgens die el van ’n man.

  • Deuteronomium 23:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Jy mag jou gedurende al jou dae, tot onbepaalde tyd, nie vir hulle vrede en hulle voorspoed beywer nie.+

  • Josua 13:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 en Jaser+ het hulle gebied geword en al die stede van Giʹlead+ en die helfte van die land van die kinders van Ammon+ tot by Aʹroër,+ wat teenoor Rabba+ lê;

  • Jeremia 49:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “‘Weeklaag,+ o Hesbon,+ want Ai is geplunder. Skreeu, o afhanklike dorpe van Rabba. Omgord julle met saklinne.+ Weeklaag en swerf rond tussen die klipkrale, want Malkam sal in ballingskap gaan,+ sy priesters en sy vorste, almal saam.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel