Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 55:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Gladder as botter is die woorde van sy mond,+

      Maar sy hart is geneig om te veg.+

      Sy woorde is sagter as olie,+

      Maar hulle is ontblote swaarde.+

  • Spreuke 10:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Waar daar iemand is wat haat bedek, is daar leuenagtige lippe,+ en wie ’n slegte berig versprei, is dwaas.+

  • Spreuke 26:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Met sy lippe maak die hater hom onherkenbaar, maar in sy binneste koester hy bedrog.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel