10 Onmiddellik het Saul vir haar by Jehovah gesweer en gesê: “So waar as Jehovah lewe,+ in hierdie saak sal daar geen skuld vir oortreding oor jou kom nie!”
13 Maar die koning het vir haar gesê: “Moenie bang wees nie, maar wat het jy gesien?” En die vrou het vir Saul gesê: “Ek het ’n god+ uit die aarde sien opkom.”