Genesis 37:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Daarop het Jakob sy mantels geskeur en saklinne om sy heupe gesit en baie dae oor sy seun getreur.+ 2 Samuel 3:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Toe het Dawid vir Joab en die hele volk wat by hom was, gesê: “Skeur julle klere+ en bind saklinne om+ en weeklaag voor Abner uit.” Selfs koning Dawid het agter die baar geloop.
34 Daarop het Jakob sy mantels geskeur en saklinne om sy heupe gesit en baie dae oor sy seun getreur.+
31 Toe het Dawid vir Joab en die hele volk wat by hom was, gesê: “Skeur julle klere+ en bind saklinne om+ en weeklaag voor Abner uit.” Selfs koning Dawid het agter die baar geloop.