-
2 Samuel 13:39Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
39 Uiteindelik het die siel van koning Dawid verlang om na Absalom uit te gaan; want hy het homself getroos oor Amnon, omdat hy dood was.
-
-
2 Samuel 19:2Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
2 So het die redding op dié dag vir al die mense ’n rede tot rou geword, omdat die mense op dié dag gehoor het dat daar gesê word: “Die koning is bedroef oor sy seun.”
-