Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 12:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En nou sal ’n swaard+ tot onbepaalde tyd nie van jou eie huis wyk nie,+ omdat jy my verag het, sodat jy die vrou van Uriʹa, die Hetiet, geneem het om jou vrou te word.’

  • 2 Samuel 17:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Toe het Absalom en al die manne van Israel gesê: “Die raad van Husai, die Arkiet, is beter+ as die raad van Agitoʹfel!” En Jehovah het bevel gegee+ om die raad van Agitoʹfel te verydel,+ hoewel dit goed was,+ sodat Jehovah rampspoed oor Absalom kon bring.+

  • Spreuke 10:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Spreuke van Salomo.+

      ’n Wyse seun maak ’n vader bly,+ en ’n dwase seun is die droefheid van sy moeder.+

  • Spreuke 19:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 ’n Dwase seun beteken teëspoed vir sy vader,+ en die getwis van ’n vrou is soos ’n lekkende dak wat ’n mens verdryf.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel