Genesis 27:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hierop het sy moeder vir hom gesê: “Laat die vloek wat vir jou bedoel is, op my wees, my seun.+ Luister net na my stem en gaan haal hulle vir my.”+ 1 Samuel 25:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Sy het toe voor sy voete neergeval+ en gesê: “Op my, o my heer, is die oortreding;+ en laat u slavin asseblief voor u ore spreek,+ en luister na die woorde van u slavin.
13 Hierop het sy moeder vir hom gesê: “Laat die vloek wat vir jou bedoel is, op my wees, my seun.+ Luister net na my stem en gaan haal hulle vir my.”+
24 Sy het toe voor sy voete neergeval+ en gesê: “Op my, o my heer, is die oortreding;+ en laat u slavin asseblief voor u ore spreek,+ en luister na die woorde van u slavin.