2 Samuel 14:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 het u diensmeisie toe gesê: ‘Laat die woord van my heer die koning asseblief dien om rus te gee.’ Want soos ’n engel+ van die ware God, so is my heer die koning, om te onderskei wat goed en wat sleg is,+ en mag Jehovah u God met u wees.”
17 het u diensmeisie toe gesê: ‘Laat die woord van my heer die koning asseblief dien om rus te gee.’ Want soos ’n engel+ van die ware God, so is my heer die koning, om te onderskei wat goed en wat sleg is,+ en mag Jehovah u God met u wees.”