1 Samuel 4:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En ’n man van Benjamin het van die gevegslinie af gehardloop sodat hy daardie dag met geskeurde klere+ en grond op sy kop+ in Silo aangekom het. 2 Samuel 1:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En op die derde dag, kyk! toe het daar ’n man+ uit die kamp gekom, van Saul af, met geskeurde klere+ en grond op sy kop;+ en toe hy by Dawid kom, het hy dadelik op die grond geval+ en hom neergewerp.
12 En ’n man van Benjamin het van die gevegslinie af gehardloop sodat hy daardie dag met geskeurde klere+ en grond op sy kop+ in Silo aangekom het.
2 En op die derde dag, kyk! toe het daar ’n man+ uit die kamp gekom, van Saul af, met geskeurde klere+ en grond op sy kop;+ en toe hy by Dawid kom, het hy dadelik op die grond geval+ en hom neergewerp.