Levitikus 19:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “‘Jy mag nie onder jou volk rondgaan om te laster nie.+ Jy mag nie teen jou naaste se bloed opstaan nie.+ Ek is Jehovah. 2 Samuel 19:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Toe het hy u kneg by my heer die koning belaster.+ Maar my heer die koning is soos ’n engel+ van die ware God, en doen dan wat goed is in u oë. Psalm 15:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hy het nie met sy tong gelaster nie.+Sy metgesel het hy geen kwaad aangedoen nie,+En geen smaad het hy teen sy intieme kennis uitgespreek nie.+ Spreuke 6:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 ’n valse getuie wat leuens uitstrooi+ en iemand wat twis onder broers saai.+ Spreuke 26:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Die woorde van ’n lasteraar is soos dinge wat gulsig ingesluk word, wat na die diepste dele van die buik afgaan.+
16 “‘Jy mag nie onder jou volk rondgaan om te laster nie.+ Jy mag nie teen jou naaste se bloed opstaan nie.+ Ek is Jehovah.
27 Toe het hy u kneg by my heer die koning belaster.+ Maar my heer die koning is soos ’n engel+ van die ware God, en doen dan wat goed is in u oë.
3 Hy het nie met sy tong gelaster nie.+Sy metgesel het hy geen kwaad aangedoen nie,+En geen smaad het hy teen sy intieme kennis uitgespreek nie.+
22 Die woorde van ’n lasteraar is soos dinge wat gulsig ingesluk word, wat na die diepste dele van die buik afgaan.+