Eksodus 22:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 “Jy mag nie ’n vloek oor God uitspreek+ of ’n owerste onder jou volk vervloek nie.+ Spreuke 17:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Verder is dit nie goed om die regverdige ’n boete op te lê nie.+ Om edeles te slaan, druis in teen wat reg is.+ Prediker 8:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 want die woord van die koning is die beherende mag;+ en wie kan vir hom sê: ‘Wat doen u?’” Prediker 10:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Spreek selfs in jou slaapkamer nie ’n vloek oor die koning uit nie,+ en spreek in die binnekamers waar jy gaan lê, nie ’n vloek oor ’n ryke uit nie;+ want ’n voël van die hemel sal die geluid oordra, en iets wat vlerke het, sal die saak vertel.+
26 Verder is dit nie goed om die regverdige ’n boete op te lê nie.+ Om edeles te slaan, druis in teen wat reg is.+
20 Spreek selfs in jou slaapkamer nie ’n vloek oor die koning uit nie,+ en spreek in die binnekamers waar jy gaan lê, nie ’n vloek oor ’n ryke uit nie;+ want ’n voël van die hemel sal die geluid oordra, en iets wat vlerke het, sal die saak vertel.+