2 Samuel 15:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 Daarop het Husai, Dawid se metgesel,+ in die stad ingekom. Wat Absalom+ betref, hy het na Jerusalem gekom. 1 Kronieke 27:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 En Agitoʹfel+ was ’n raadgewer+ van die koning; en Husai,+ die Arkiet,+ was die koning se metgesel.+
37 Daarop het Husai, Dawid se metgesel,+ in die stad ingekom. Wat Absalom+ betref, hy het na Jerusalem gekom.
33 En Agitoʹfel+ was ’n raadgewer+ van die koning; en Husai,+ die Arkiet,+ was die koning se metgesel.+