12 Verder het Absalom, toe hy die offerandes bring, Agitoʹfel,+ die Giloniet,+ Dawid se raadgewer,+ uit sy stad Gilo+ laat roep. En die sameswering+ het al hoe sterker geword, en die mense by Absalom het voortdurend in getal toegeneem.+
23 En die raad van Agitoʹfel, wat hy in dié dae gegee het, was net soos wanneer ’n man die woord van die ware God sou raadpleeg. So was al die raad+ van Agitoʹfel+ vir Dawid sowel as vir Absalom.
23 Wat Agitoʹfel betref, hy het gesien dat sy raad nie opgevolg is nie,+ en hy het ’n esel opgesaal en opgestaan en na sy huis in sy eie stad gegaan.+ Toe het hy aan sy huisgesin bevele gegee+ en homself verwurg+ en so gesterf.+ En hy is in die graf van sy voorvaders begrawe.+