2 Samuel 16:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En net toe Husai,+ die Arkiet,+ Dawid se metgesel,+ by Absalom kom, het Husai vir Absalom gesê: “Mag die koning lewe!+ Mag die koning lewe!” 1 Kronieke 27:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 En Agitoʹfel+ was ’n raadgewer+ van die koning; en Husai,+ die Arkiet,+ was die koning se metgesel.+ Spreuke 17:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 ’n Ware metgesel het te alle tye lief+ en is ’n broer wat gebore word vir die tyd wanneer daar benoudheid is.+
16 En net toe Husai,+ die Arkiet,+ Dawid se metgesel,+ by Absalom kom, het Husai vir Absalom gesê: “Mag die koning lewe!+ Mag die koning lewe!”
33 En Agitoʹfel+ was ’n raadgewer+ van die koning; en Husai,+ die Arkiet,+ was die koning se metgesel.+
17 ’n Ware metgesel het te alle tye lief+ en is ’n broer wat gebore word vir die tyd wanneer daar benoudheid is.+