Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 11:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Daarna het Dawid boodskappers gestuur sodat hy haar kon neem.+ Toe het sy by hom gekom,+ en hy het by haar gaan lê,+ terwyl sy haar nog van haar onreinheid geheilig het.+ Later het sy na haar huis teruggekeer.

  • 2 Samuel 11:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Uiteindelik het Dawid vir Uriʹa gesê: “Gaan af na jou huis en was jou voete.”+ Daarop het Uriʹa uit die koning se huis uitgegaan, en die welwillendheidsgeskenk van die koning het hom gevolg.

  • 2 Samuel 11:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Verder het Dawid hom geroep sodat hy voor hom kon eet en drink. En hy het hom dronk gemaak.+ Hy het nietemin in die aand uitgegaan om by die knegte van sy heer op sy bed te gaan lê, en hy het nie na sy eie huis afgegaan nie.

  • 2 Samuel 11:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Toe het hy in die brief geskryf en gesê:+ “SIT Uriʹa aan die voorpunt van die hewigste stormaanvalle,+ en julle moet agter hom terugtrek, en hy moet neergeslaan word en sterf.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel